Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 15:32 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het Samuel gesê: “Julle moet vir Agag, die koning van die Amalekiete, na my toe bring.”Agag het na Samuel toe gekom. Agag was nie bekommerd nie. Hy het gesê: “Ek is seker hulle sal my nie doodmaak nie, ek is nie meer bang nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 15

Kyk 1 Samuel 15:32 in konteks