Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 15:23 Bybel vir Almal (ABA)

Want iemand wat opstandig is,doen ook sondesoos waarsêers sonde doen.En iemand wat ongehoorsaam is,doen ook sonde soos mensewat afgodsbeeldjies het.”“Jy het nie gedoen wat die Here vir jou gesê het nie, daarom het Hy besluit dat jy nie meer koning sal wees nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 15

Kyk 1 Samuel 15:23 in konteks