Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 15:11 Bybel vir Almal (ABA)

“Ek is jammer dat Ek vir Saul koning gemaak het, want hy was ontrou, hy het nie gedoen wat Ek gesê het nie.”Samuel was baie bekommerd en ontsteld. Hy het die hele nag tot die Here gebid en gevra dat die Here hom moet help.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 15

Kyk 1 Samuel 15:11 in konteks