Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 14:6 Bybel vir Almal (ABA)

Jonatan het vir sy wapendraer gesê: “Kom ons gaan op na daardie heidene toe. Miskien sal die Here ons help, want niks kan die Here keer wanneer Hy iemand wil red nie. Hy gebruik baie mense of min mense.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14

Kyk 1 Samuel 14:6 in konteks