Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 14:47 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat Saul koning geword het oor die Israeliete, het hy oorlog gemaak teen al sy vyande rondom die land Israel: teen die Moabiete, die Ammoniete, die Edomiete, die konings van die land Soba, en die Filistyne. Hy het oral gewen teen die vyande.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14

Kyk 1 Samuel 14:47 in konteks