Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 14:45 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die manne het vir Saul gesê: “Moet Jonatan sterf? Nee, nooit nie! Dit is hý wat die Israeliete gehelp het om te wen! So seker soos die Here lewe, daar sal nie een haar van Jonatan se kop op die grond val nie, want God het hom gehelp.”So het die manne vir Jonatan gered. Hy het nie gesterf nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14

Kyk 1 Samuel 14:45 in konteks