Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 14:4 Bybel vir Almal (ABA)

Jonatan moes oor die bergpas gaan om by die groep Filistyne te kom. Daar was ’n skerp rots langs elke kant van die bergpas. Die naam van die een rots was Boses en die naam van die ander rots was Senne.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14

Kyk 1 Samuel 14:4 in konteks