Daarna het Saul gesê: “Kom ons gaan vannag en ons veg teen die Filistyne en vat hulle goed. Ons moet aanhou tot die oggend, ons moenie een van hulle laat aanhou lewe nie.”Die manne het gesê: “Jy moet doen wat jy dink is reg.”Maar die priester het gesê: “Ons moet eers hier voor God kom staan en vir Hom vra wat ons moet doen.”