Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 14:34 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet julle vir al die manne sê elkeen moet sy bees of sy skaap bring en hy moet dit hier slag en eet. Hulle moenie sonde doen teen die Here nie, hulle moenie vleis eet wat vol bloed is nie.”Al die manne het toe in die nag hulle diere gebring en daar geslag.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14

Kyk 1 Samuel 14:34 in konteks