Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 14:27 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Jonatan het nie gehoor toe sy pa dit vir die manne gesê het nie. Hy het ’n kierie by hom gehad. Hy het die kierie se punt in die heuning gesteek en hy het die heuning afgelek. Hy het dadelik baie beter gevoel.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14

Kyk 1 Samuel 14:27 in konteks