Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 14:24 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die manne van Israel daardie dag nader kom, het Saul gewaarsku en gesê: “Ek vervloek die man wat voor vanaand eet, hy sal sterf, want ek wil eers my vyande straf.”Nie een van die manne het toe daardie dag geëet nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14

Kyk 1 Samuel 14:24 in konteks