Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 14:21 Bybel vir Almal (ABA)

Die Hebreërs wat voorheen saam met die Filistyne was en wat saam met hulle gekom het om oorlog te maak, het nou na die Israeliete toe gekom wat by Saul en Jonatan was.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14

Kyk 1 Samuel 14:21 in konteks