Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 14:1 Bybel vir Almal (ABA)

Eendag het Jonatan seun van Saul vir sy wapendraer gesê: “Kom, ek wil hê ons moet die Filistyne gaan aanval wat daar oorkant wagstaan.”Jonatan het nie vir sy pa vertel wat hy wou doen nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 14

Kyk 1 Samuel 14:1 in konteks