Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 13:13 Bybel vir Almal (ABA)

Samuel het vir Saul gesê: “Jy het ’n verkeerde ding gedoen, jy het nie gedoen wat jou God die Here gesê het nie. As jy gehoorsaam was, dan sou die Here jou lank laat regeer het oor die Israeliete.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 13

Kyk 1 Samuel 13:13 in konteks