Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 12:9 Bybel vir Almal (ABA)

Maar julle voorvaders het hulle God die Here vergeet, en toe het die Here vir Sisera gebring om oorlog te maak teen die Israeliete. Sisera was die hoof van die leër van Hasor. Die Here het ook die Filistyne en die koning van Moab gebring om oorlog te maak teen die Israeliete.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 12

Kyk 1 Samuel 12:9 in konteks