Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 10:25 Bybel vir Almal (ABA)

Samuel het toe vir die mense gesê wat die koning alles mag doen, en Samuel het dit in ’n boek geskryf. Hy het die boek in die tempel neergesit. Daarna het hy die mense laat gaan, elkeen na sy huis.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 10

Kyk 1 Samuel 10:25 in konteks