Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 10:19 Bybel vir Almal (ABA)

Maar julle het vandag vir julle God gesê dat julle Hom nie wil hê nie, Hy wat julle altyd red wanneer julle swaarkry en wanneer dit sleg gaan met julle. Julle het vir Hom gesê: ‘U moet ’n koning kies en U moet hom aanstel oor ons.’ Nou goed, kom staan nou voor die Here, elke stam en groep bymekaar.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 10

Kyk 1 Samuel 10:19 in konteks