Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 10:16 Bybel vir Almal (ABA)

Saul het vir sy oom gesê: “Hy het net vir ons gesê dat die mense die donkies gekry het.”Samuel het ook nog gesê dat Saul koning sal word, maar Saul het niks daarvan gesê nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 10

Kyk 1 Samuel 10:16 in konteks