Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 10:10 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Saul en die slaaf by Gibea kom, het daar ’n groep profete na hom toe gekom. Die Gees van God het in hom gekom, en hy het saam met die profete gepraat.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 10

Kyk 1 Samuel 10:10 in konteks