Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 1:1 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was ’n man van die stad Ramatajim in die Efraim-berge. Hy was van die nageslag van Suf, en sy naam was Elkana. Elkana was die seun van Jerogam, Jerogam was die seun van Elihu, Elihu was die seun van Togu, en Togu was die seun van Suf, van die land Efrat.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 1

Kyk 1 Samuel 1:1 in konteks