Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 8:8-10 Bybel vir Almal (ABA)

Sagarajim het geskei van sy vroue Gusim en Baära, en daarna het hy en sy ander vrou Godes kinders in die land Moab gekry. Hulle was die ouers van Jobab, Siba, Mesa, Malkam, Jeüs, Sakeja en Mirma. Hulle was Sagarajim se seuns en hulle was familiehoofde.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 8

Kyk 1 Kronieke 8:8-10 in konteks