Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 8:40 Bybel vir Almal (ABA)

Die seuns van Ulam was belangrike manne. Hulle het met pyl en boog geskiet. Hulle het baie kinders en kleinkinders gehad, daar was 150 kinders en kleinkinders.Al hierdie mense was van die nageslag van Benjamin.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 8

Kyk 1 Kronieke 8:40 in konteks