Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 7:40 Bybel vir Almal (ABA)

Al hierdie mense was afstammelinge van Aser. Hulle was die beste manne, familiehoofde, belangrike manne, en leiers. Hulle name is geskryf in die naamlys van die Aser-stam. Hulle was 26 000 manne en hulle kon oorlog maak.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 7

Kyk 1 Kronieke 7:40 in konteks