Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 7:16 Bybel vir Almal (ABA)

Makir en sy vrou Maäka het ’n seun gekry, en sy het die seun Peres genoem. Peres se broer was Seres, en Seres se seuns was Ulam en Rekem.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 7

Kyk 1 Kronieke 7:16 in konteks