Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 5:22 Bybel vir Almal (ABA)

Baie van die Hagareërs het gesterf, want dit is God wat die oorlog geveg het. Die stamme het gaan woon in die land wat hulle gevat het, en hulle het daar gebly totdat die koning van Babel hulle gevang en weggevat het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 5

Kyk 1 Kronieke 5:22 in konteks