Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 5:18 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was 44 760 manne van die Ruben-stam, die Gad-stam en die halwe Manasse-stam wat oorlog kon maak. Party manne het skilde en swaarde gedra, party het met pyl en boog geskiet. Hulle het goed geleer om oorlog te maak,

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 5

Kyk 1 Kronieke 5:18 in konteks