Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 4:41 Bybel vir Almal (ABA)

maar in die tyd toe koning Hiskia van Juda regeer het, het hierdie mense van die Simeon-stam daarnatoe gekom, hulle name was geskryf in die naamlys. Hulle het die Gam-mense oorwin en hulle woonplekke gevat. Hulle het ook die Meüniete oorwin wat hulle daar gekry het. Hulle het al die mense doodgemaak en hulle het daar gaan woon in die Meüniete se plek, want daar was weiveld vir hulle skape en bokke.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 4

Kyk 1 Kronieke 4:41 in konteks