Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 4:27 Bybel vir Almal (ABA)

Simeï het 16 seuns en ses dogters gehad, maar sy broers het nie baie kinders gehad nie. Hulle families almal saam was minder as die nageslag van Juda.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 4

Kyk 1 Kronieke 4:27 in konteks