Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 4:21 Bybel vir Almal (ABA)

Sela was die seun van Juda, en Sela se seuns was Er en Lada. Er was die voorvader van die mense van Leka. Lada was die voorvader van die mense van die stad Maresa en van die families wat met linne gewerk het, hulle was van die stad Bet-Asbea.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 4

Kyk 1 Kronieke 4:21 in konteks