Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 4:18 Bybel vir Almal (ABA)

Mered en sy Judese vrou was die ouers van Jered, Heber en Jekutiël. Jered was die voorvader van die mense van Gedor, Heber was die voorvader van die mense van Soko, en Jekutiël was die voorvader van die mense van Sanoag. Die ander seuns van Mered was kinders van sy vrou Bitja. Bitja was ’n dogter van die farao.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 4

Kyk 1 Kronieke 4:18 in konteks