Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 3:1 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het ses seuns gehad wat in Hebron gebore is. Die oudste seun was Amnon. Sy ma was Aginoam van die stad Jisreël. Die tweede seun was Daniël. Sy ma was Abigajil van die stad Karmel.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 3

Kyk 1 Kronieke 3:1 in konteks