Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 28:2 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Dawid het opgestaan en gesê: “My vriende en mense van my volk, luister na wat ek sê. Ek wou ’n tempel bou waar die verbondskis van die Here kan staan, die plek waarop ons God sy voete kan sit. En ek het gereedgemaak om te bou.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 28

Kyk 1 Kronieke 28:2 in konteks