Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 28:18 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het gesê die wierook-altaar moet van skoon goud wees, en hy het gesê hoeveel goud hulle moet gebruik. Hy het ’n plan gegee vir die waentjie waarop die goue gerubs moes staan. Die gerubs se vlerke moes oop wees en die vlerke moes die verbondskis van die Here toemaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 28

Kyk 1 Kronieke 28:18 in konteks