Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 28:15 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het gesê hoeveel elke goue lampstaander en sy lampe moet weeg, en hoeveel goud hulle daarvoor moet gebruik, hoeveel elke silwer lampstaander en sy lampe moet weeg, en hoeveel silwer hulle daarvoor moet gebruik. Hy het gesê hoe hulle elke lampstaander moet gebruik.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 28

Kyk 1 Kronieke 28:15 in konteks