Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 27:32 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid se oom Jonatan was ’n raadgewer. Hy was ’n verstandige man en hy kon skryf. Jegiël seun van Gakmoni het die koning se kinders grootgemaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 27

Kyk 1 Kronieke 27:32 in konteks