Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 27:23 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het nie die manne wat jonger as 20 jaar was, laat tel nie, want die Here het belowe dat Hy die Israeliete so baie sal maak soos die sterre in die lug.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 27

Kyk 1 Kronieke 27:23 in konteks