Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 23:31 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle moes help wanneer die priesters vir die Here brand-offers bring op Sabbatdae, op Nuwemaan-feeste en op ander feeste. Daar moes altyd genoeg Leviete wees om te help werk by die tempel.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 23

Kyk 1 Kronieke 23:31 in konteks