Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 23:29 Bybel vir Almal (ABA)

Die Leviete moes ook help om die offer-brood en die meel vir die koring-offer gereed te maak. Hulle moes die ongesuurde brood bak, die bakplaat skoonmaak, die deeg meng en kyk dat die mense reg weeg en meet.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 23

Kyk 1 Kronieke 23:29 in konteks