Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 22:5 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het gesê: “My seun Salomo is jonk en swak. Die tempel wat hy moet laat bou, moet baie groot wees. Mense van al die lande moet praat oor hoe mooi hierdie tempel is. Daarom wil ek alles gereedmaak vir hom.”Dawid het toe baie dinge gereedgemaak voordat hy gesterf het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 22

Kyk 1 Kronieke 22:5 in konteks