Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 22:13 Bybel vir Almal (ABA)

Dit sal goed gaan met jou as jy kyk dat die Israeliete doen wat die Here gesê het en as hulle doen wat Hy besluit het. Die Here het dit alles vir Moses gesê. My seun, jy moet sterk en dapper wees, jy moenie bang wees nie, jy moenie skrik nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 22

Kyk 1 Kronieke 22:13 in konteks