Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 21:8 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het Dawid vir God gesê: “Ek het ’n groot sonde gedoen toe ek hierdie ding laat doen het. Nou moet U asseblief u dienaar se sonde vergewe, want ek het ’n baie dom ding gedoen.”

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 21

Kyk 1 Kronieke 21:8 in konteks