Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 21:24 Bybel vir Almal (ABA)

Maar koning Dawid het vir Ornan gesê: “Nee, ek wil dit van jou koop, jy moet sê hoeveel ek moet betaal. Ek wil dit doen, want ek kan nie iets vir die Here neem as dit aan jou behoort nie. Ek kan nie ’n brand-offer bring as ek nie daarvoor betaal het nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 21

Kyk 1 Kronieke 21:24 in konteks