Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 21:21 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het na Ornan toe gegaan. En toe Ornan kyk en vir Dawid sien, het hy uit die dorsvloer gekom. Hy het voor Dawid gebuig met sy gesig teen die grond.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 21

Kyk 1 Kronieke 21:21 in konteks