Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 21:2 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het vir Joab en die leiers van die volk gesê: “Julle moet al die Israeliete gaan tel, van die stad Berseba tot by die stad Dan, en julle moet vir my kom sê hoeveel mense hulle is, ek wil dit weet.”

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 21

Kyk 1 Kronieke 21:2 in konteks