Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 19:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die manne het gegaan, maar hulle het baie verneder gevoel. Toe Dawid hoor wat met die manne gebeur het, het hy mense gestuur om hulle te ontmoet en vir hulle te sê dat hulle in Jerigo moet bly totdat hulle baarde weer gegroei het, daarna kan hulle terugkom.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 19

Kyk 1 Kronieke 19:5 in konteks