Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 18:8 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het baie brons gebring uit Tibgat en Kun. Dit was twee stede van Hadad-Eser. Salomo het daardie brons gebruik en hy het die waterbak, die pilare en die brons gereedskap laat maak.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 18

Kyk 1 Kronieke 18:8 in konteks