Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 18:10 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom het Toü sy seun Hadoram gestuur om koning Dawid te groet en om hom geluk te wens omdat hy teen Hadad-Eser oorlog gemaak het en hom oorwin het. Daar was voorheen baie maal oorlog tussen Toü en Hadad-Eser. Hadoram moes ook vir Dawid presente van goud, silwer en brons bring.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 18

Kyk 1 Kronieke 18:10 in konteks