Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 15:27 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het ’n bo-kleed van fyn linne aangehad. Die Leviete wat die kis gedra het en die mense wat moes sing, en Kenanja, hulle leier, het ook elkeen ’n bo-kleed van fyn linne gedra. Dawid het ook nog ’n linne-skouer-kleed gedra.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 15

Kyk 1 Kronieke 15:27 in konteks