Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 15:16 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het vir die leiers van die Leviete gesê hulle moet Leviete kies en aanstel om te sing en om musiek-instrumente te speel: harpe en liere en simbale. Hulle moes wys dat hulle bly is en hulle moes hard skree.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 15

Kyk 1 Kronieke 15:16 in konteks