Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 12:40 Bybel vir Almal (ABA)

Ander mense van die stamme Issaskar, Sebulon en Naftali was naby en hulle het ook kos gebring. Hulle het meel, vyekoeke, druiwe, wyn en olyf-olie gebring op donkies, kamele, muile en beeste. Hulle het ook baie beeste en skape en bokke gebring, want al die Israeliete was baie bly.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 12

Kyk 1 Kronieke 12:40 in konteks